Afgraderings lol met Barclays se planne
Barclays se plan om sy Afrika-afdeling, wat Absa insluit, te verkoop word in die wiele gery deur Suid-Afrika se politieke woelinge en die onlangse afgraderings, volgens bankbronne en batebestuurders.
Die Britse bank, Barclays het homself twee tot drie jaar gegee om sy beherende belang in Barclays Africa te verkoop toe hy die plan vroeg in 2016 aangekondig het.Hy het 12% van sy
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie