ACC soek vir Rooies
Denver Kisting - Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) het Maandagmiddag ’n verklaring uitgereik waarin hy die publiek vra om te help om die oudlanddros, mnr. Rooies Mostert, vas te trek.
Mostert word onder meer gesoek weens beweerde korrupsie, bedrog en regsverydeling.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Mostert word onder meer gesoek weens beweerde korrupsie, bedrog en regsverydeling.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie