ACC soek dié man
Die Teenkorrupsie Kommissie (ACC) is op soek na mnr. Presley Kalimukwa Kamwi en vra die publiek se hulp in dié verband.
Die ACC sê in 'n verklaring Kamwi word van korrupsie verdink en dié kommissie ondersoek tans beweringe teen hom.
Mense wat weet waar Kamwi hom bevind, kan hoof- ondersoekbeampte Hendrina Shikudule by 061 435 4008 of 081 271 3951 skakel, of met die naaste polisiekantoor in verbinding tree.
Kamwi is laas in die omgewings van Tsumeb en Otavi gesien.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie