Aardbewing skud Kamanjab
Kamanjab is vanoggend (Woensdag) deur ‘n aardbewing geskud wat 4,0 op die Richterskaal geregistreer het.
Dit het 10:34 sowat 80 km noordwes van Kamanjab in die Kaoko orogeniese gordel plaasgevind, het die Geologiese Opname van Namibië in ‘n verklaring gesê.
Die skudding is deur drie seismologiese stasies in die land geregistreer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie