Aansoeke vir viskwotas tans oop
Die minister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Bernard Esau, het verlede Donderdag in die Staatskoerant aangekondig aansoeke vir die toekenning van grootmaat-viskwotas kan tans ingedien word.
Die sluitingsdatum hiervoor is 31 Julie.
Afsonderlike aansoeke moet vir elke tipe mariene hulpbron ingedien word.
Dit sluit onder meer stokvis, masbankers, monnikvis, diepseevis, lynvisspesies, kreef, diepsee- rooikrap en Kaapse pelsrobbe in.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie