Aansoeke vir viskwotas tans oop
Alle Namibiërs, veral die jeug, vroue, gestremdes, oorlogveterane en mense uit minderbevoorregte gemeenskappe is aangemoedig om aansoeke in te dien.
Augetto Graig - Die minister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Bernard Esau, het verlede Donderdag in die Staatskoerant aangekondig aansoeke vir die toekenning van grootmaat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie