Aanhoudingselle in Katutura opgeknap
Aanhoudingselle in Katutura opgeknap

Aanhoudingselle in Katutura opgeknap

Henriette Lamprecht
Die Namibiese polisie gaan die aanhoudingselle by die Katutura-polisiekantoor tydelik sluit om die weg vir opknappingswerk te baan. Tans is die selle nie vir aangehoudenes geskik nie.
Volgens die polisie se inspekteur-generaal, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga, is die selle nie geskik om die invloei van aangehoudenes te huisves wat dit op ‘n gereelde basis kry nie.
Hy het voorts gesê die meeste van die selle is oorvol. Die polisie het reeds begin om van die aangehoudenes na ander selle op onder meer Dordabis en Otjomuise te verskuif.
“Ons beplan om al die aangehoudenes teen die einde van April te verskuif,” het hy gesê. Hy kon egter nie sê wanneer met opknappings begin sal word en wat die koste daaraan verbonde is nie. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!