Aandag, alle boekwurms
Aandag, alle boekwurms

Aandag, alle boekwurms

Yandi Du Plessis
Die somervakansie is om die draai en dis die ideale tyd om skoene uit te skop en terug te sit met ’n boek.

Wen ’n hele boekrak vol van LAPA Uitgewers en Penguin Random House SA se nuutste én lekkerste boeke (onder andere die boeke op die foto) vir jou en jou gesin.

Maak hierdie Kersfees ’n Leesfees!

Hoe kan jy wen?

- Gaan like LAPA Uitgewers, Klaskameraad en Penguin Random House SA se Facebook-bladsye

- Deel LAPA se plasing oor die kompetisie na jou eie profiel

- Merk drie vriende in die plasing

Die kompetisie sluit 11 Desember en die wenner sal op 14 Desember aangekondig word. Die kompetisie is slegs geldig in Suid-Afrika en Namibië. Bepalings en voorwaardes geld.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas | Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!