Aanbod van N$1,4 miljard vir Air Namibia

’n Relatiewe nuwe, Suid-Afrikaanse lugdiens het ’n aanbod gemaak om 100% van die gelikwideerde Air Namibia se bates te koop.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – ’n Suid-Afrikaanse lugredery het ’n aanbod van sowat N$1,4 miljard gemaak om die nou ontbinde Air Namibia te koop en dit blyk of die likwidateurs die aanbod ...