8 rykes besit soveel as helfte van mensdom
8 rykes besit soveel as helfte van mensdom

8 rykes besit soveel as helfte van mensdom

Estelle de Bruyn
Net agt individue, almal mans, besit soveel welvaart as die armste helfte van die mensdom.

Dit is volgens ’n verslag waarin Oxfam vra belonings vir rykes moet beperk word.

Met besluitnemers en baie van die wêreld se superrykes wat dié week die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se jaarlikse vergadering in Davos, Switserland, bywoon, sê Oxfam se verslag die welvaartgaping is groter as ooit tevore.

Nuwe inligting oor China en Indië is nou in die verslag ingesluit wat wys die armste helfte van die mensdom besit selfs minder as wat voorheen beraam is.

As die nuwe data vroeër beskikbaar was, sou dit gewys het in 2016 het nege mense dieselfde welvaart besit as die 3,6 miljard mense wat die armste helfte van die mensdom is eerder as die 62 waarop daar toe gereken is.

Volgens die nuutste berekeninge het die 43 rykste mense in 2010 dieselfde besit as die armste 50% van die mensdom.

Ongelykheid het die afgelope paar jaar op die agenda gestyg met onder meer die hoof van die Internasionale Monetêre Fonds en die pous wat teen sy afbrekende effek gewaarsku het terwyl teenkanting teen die elite gehelp het om populistiese politieke sieninge aan te vuur.

“Ons sien baie handdrukke, en duidelik gee Donald Trump se oorwinning en Brexit nuwe stukrag vir vanjaar. Dit is duidelik daar is ’n gebrek aan konkrete alternatiewe maniere om sake te doen,” sê Max Lawson, Oxfam se hoof van beleid.

“Daar is verskillende maniere om kapitalisme te bestuur wat baie, baie meer voordelig vir die meerderheid mense sal wees.”

Oxfam doen ’n beroep in sy verslag op owerhede om op te tree teen belastingontduiking en om weg te beweeg van “aangewakkerde” aandeelhouer-kapitalisme wat rykes buite verhouding uitbetaal.

Die welvaart van superrykes het gemiddeld met 11% per jaar sedert 2009 gestyg terwyl baie werkers sukkel met hul inkomste wat stagneer.

Bill Gates, die wêreld sy rykste man wat die vergadering in Davos dikwels bywoon, het sy fortuin met 50% of US$25 miljard sien groei sedert hy in 2006 aangekondig het hy beplan om Microsoft te verlaat. Dit is ongeag sy pogings om baie daarvan weg te gee.

Hoewel Gates ’n voorbeeld is van hoe uitermatige rykdom gebruik kan word om die armes te help, meen Oxfam sulke “groot filantropie” nie help om die fundamentele probleem op te los nie.

“As miljardêrs besluit om hul geld weg te gee is dit goed. Maar ongelykheid maak saak en jy kan nie ’n stelsel hê waar miljardêrs stelselmatig laer tariewe en belasting as hul sekretaresse of skoonmaker betaal nie,” sê Lawson.

Oxfam gebruik inligting van die Switserse bank Credit Suisse en Forbes om sy berekeninge te doen.

Die agt individue is Gates, Amancio Ortega, die stigter van Inditex, die belegger Warren Buffett, Carlos Slim van Mexiko, Amazon se baas, Jeff Bezos, Mark Zuckerberg van Facebook, Larry Ellison van Oracle en die voormalige burgemeester van New York, Michael Bloomberg. Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.16 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.16 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 386.35/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.42/lb UP +2.29% | Zinc US$ 2 823.30/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 87.83/BBP UP +0.14% | Platinum US$ 943.93/OZ UP +0.42% Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.16 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.16 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 386.35/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.42/lb UP +2.29% | Zinc US$ 2 823.30/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 87.83/BBP UP +0.14% | Platinum US$ 943.93/OZ UP +0.42%