52 skuiwe, bevorderings in polisie
Tanja Bause - Die hoof van die Namibiese polisie, lt.genl. Sebastian Nedeitunga, het vanoggend (Vrydag) aangekondig dat altesaam 52 poisiebeamptes vanaf 1 April óf bevorder is, óf na ander afdelings en streke verskuif is.
Vir die eerste keer is 'n vrou bevorder tot adjunk-inspekteur-generaal met die rang van majoor-generaal. Sy is Anne Marie Nainda. Volgens Nteitunga sal sy verantwoordelik wees vir administrasie in sy kantoor.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie