49 sterftes, 609 nuwe gevalle
49 sterftes, 609 nuwe gevalle

49 sterftes, 609 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met 49 waarvan 19 tuis was, tot 2 714. Die hoogste getal is in Gobabis met 12, gevolg deur Rehoboth met 10 en Mariental met nege, Windhoek en Grootfontein vyf elk, Engela drie, Swakopmund en Khorixas twee elk en Eenhana een. Uit die 19 tuissterftes was tien in Rehoboth en Gobabis vyf.
Gister is 609 nuwe gevalle aangemeld (positiewe koers van 24%), waarvan die meeste in Otjozondjupa (15%) was, gevolg deur Khomas en Erongo met 14% elk. Onder die gevalle is 45 leerlinge, 11 onderwysers, ses studente en 15 gesondheidswerkers. Drie (minder as 1%) het een dosis entstof ontvang, terwyl een ten volle ingeënt is.
Die aktiewe gevalle staan op 21 523 waarvan 537 in die hospitaal en 116 in die ICU is. Tot op hede is 144 417 mense ingeënt waarvan 42 142 hul tweede dosis ontvang het. Die herstelkoers staan op 79%.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!