35 sterftes, 1 291 nuwe gevalle
Woensdag is 35 nuwe sterftes - sewe in Walvisbaai, vier elk in onderskeidelik Katima Mulilo, Windhoek, Rundu, Swakopmund en Tsumeb, drie in Onandjokwe en twee in Okahao, en een elk in onderskeidelik Nankudu, Engela en Omuthiya aangeteken.Die ses wat tuis gesterf het, was in Katima Mulilo, Okahao, Nankudu en Engela. Nie een van die 35 sterftes was teen Covid-19 ingeënt nie. Dit bring die totale sterftesyfer op 1 556 te staan
Uit die 1 291 nuwe gevalle (positiewe koers van 38%) is 153 leerlinge, 37 studente, 44 onderwysers en 40 gesondheidswerkers. Uit die bevestigde gevalle het 29 (2%) reeds een dosis entstof teen Covid ontvang, terwyl een ten volle ingeënt was.
Die aktiewe gevalle staan tans op 21 861 waarvan 563 in die hospitaal en 102 in die ICU is.
Tot op hede is 121 095 mense teen Covid-19 ingeënt en staan die herstelkoers op 74%.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie