34% van Namibiese kinders leef in armoede
34% van Namibiese kinders leef in armoede

34% van Namibiese kinders leef in armoede

Henriette Lamprecht
In Namibië leef 34% van kinders volgens die 2012 Kinderarmoedeverslag in armoede, dit in vergeleke met die 29% van die algemene bevolking. Armoede is veral duidelik sigbaar in die hoë vlakke van vertraagde groei en wanvoeding, met vertraagde groei wat 24% van kinders onder vyf in Namibië raak.
Namibië vier vandag saam met die res van die wêreld Kinderregtedag en hoewel die land vooruitgang gemaak het om die regte van kinders te laat seëvier, is daar egter steeds reuse struikelblokke wat die jonger geslag se vooruitgang kortwiek.
Volgens Unicef se verteenwoordiger in die land, me. Rachel Odede, maak dié struikelblokke kinders ‘onsigbaar’ en word hulle nie as gelyke burgers in hul geboorteland erken nie. Dit is veral van toepassing op kinders uit weerlose huishoudings.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!