300 toeriste in 19 dae
Die toerismeminister is hoopvol vir dié sektor ná die inwerkingstelling van die verslapte Covid-19-regulasies.
Francoise Steynberg Tydens die toetsfase van die toerismeherlewingsinisiatief het 300 toeriste tussen 11 en 30 September op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako (HKIA) geland.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie