3 sterftes, 242 nuwe gevalle
3 sterftes, 242 nuwe gevalle
19 January 2021 | Gesondheid
Drie nuwe Covid-19-verwante sterftes, een elk van Eenhana, Oshakati en Oshikuku, het die totaal vir die land op 296 te staan gebring. Vandag is 242 nuwe gevalle, 'n positiewe koers van 17%, aangemeld. Dit sluit 15 gesondheidswerkers en 16 gevangenes in. Uit die 242 nuwe gevalle is onder meer 60 in Windhoek, 58 in Oshakati, 16 in Keetmanshoop en 14 in onderskeidelik Rundu en Gobabis aangeteken.
Nog 365 mense het herstel wat die totaal op 27 858 en 'n herstelkoers van 90% te staan bring. Dit sluit 100 in Khomas, 92 in Otjozondjupa, 77 in Ohangwena, 47 in Kunene, 25 in //Kharas en 24 in Omusati in.
Die aktiewe gevalle staan op 2 836 waarvan 267 in die hospitaal en 27 in intensiewesorgeenhede (ICU's) is. In Khomas is 87 in die hospitaal en 22 in ICU en in Zambezi 60 in die hospitaal en een in ICU.
Tot op hede is 244 182 weefselmonsters getoets, 6 149 kontakte word gemonitor en 1 972 is in kwarantyn.

Soortgelyk
Okavango-alliansie vra vir moratorium op oliesoektog
1 uur gelede | Omgewing
Namibië se Ontplooiings- en Immuniseringsplan "onder die beste...
3 ure gelede | Gesondheid
N$583 miljoen vir Namibië se Covid-19 Ontplooiings- en Immuniseringsplan...
3 ure gelede | Gesondheid
Covid-19-regulasies geld tot 31 Maart
4 ure gelede | Gesondheid
Metro spoils its customers
6 ure gelede | Plaaslik
Knopvelsiekte breek in Omaheke uit
14 ure gelede | Landbou
Vrou woon in haar motor by hospitaal
14 ure gelede | Mense
Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker
14 ure gelede | Vervoer
Ses damme voller as 100%
14 ure gelede | Weer
Kleinadvertensies