3 dood aan listeriose in Australiu00eb
3 dood aan listeriose in Australiu00eb

3 dood aan listeriose in Australië

Drie bejaardes in Nieu-Suid-Wallis in Australië is dood aan listeriose, in 'n uitbraak wat die afgelope twee weke dié vasteland teister.

Die gesondheidsdepartement in Nieu-Suid-Wallis het Vrydag aangekondig daar is 15 gevalle van listeriose aangemeld en drie pasiënte is dood.

Dr. Vicky Sheppeard, direkteur van aanmeldbare siektes by dié departement, sê in al 15 gevalle was dit bejaarde mense wat siek geword het en in 13 van dié 15 gevalle het die mense spanspek geëet.

Daar is vroeër in Februarie tien gevalle aangemeld, met nog 15 gevalle wat teen 22 Februarie aangemeld is. Gevalle is onder meer ook in Tasmanië en Victoria aangemeld.

Volgens Sheppeard het die meeste van die bejaardes wat siek geword het ook ander onderliggende ernstige siektes.

– Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!