292 krokodille uit weerwraak doodgemaak
292 krokodille uit weerwraak doodgemaak

292 krokodille uit weerwraak doodgemaak

'n Landelike gemeenskap in die Wes-Papoea-staat van Indonesië het die Sorong-krokodilplaas bestorm waar 'n man deur een van die krokodille doodgemaak is, en 292 krokodille voor die voet van kant gemaak. Die mense was kort voor dit by die begrafnis van 'n man in sy 40's wat op die plaas deur 'n krokodil doodgemaak is. Hy het vermoedelik na gras vir sy vee gaan soek, luidens 'n verklaring deur Basar Manoellang, hoof van die land se bewaringsagentskap van natuurbronne. Die foto wys inwoners wat om hope dooie krokodille saamdrom. 'n Vrou, bekend as Olga, het aan The Jakarta Post gesê die inwoners het die krokodille uitgesleep en met messe doodge­steek. “Dit was aaklig om te aanskou.” Die plaas het 'n lisensie om met krokodille te teel, maar daar was 'n voorwaarde dat die bedrywighede nie die plaaslike gemeenskap mag steur nie, sê Manoellang. Foto Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!