29 sterftes, 533 nuwe gevalle
29 sterftes, 533 nuwe gevalle

29 sterftes, 533 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met 29 tot 2 999. Rundu-distrik het die meeste en wel nege, gevolg deur Oshakati-distrik sewe, Windhoek vier, Engela drie, Opuwo en Onandjokwe met twee elk en Walvisbaai en Swakopmund een elk. Vyf van die sterftes in Rundu was tuis, asook 'n geval waar 'n persoon met aankoms by 'n hospitaal in Opuwo gesterf het. Geen van die sterfgevalle was ingeënt nie.
Gister is 533 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 26%. Die meeste was in die Erongostreek en wel 20%. Die gevalle sluit 47 leerlinge, nege onderwysers, nege studente en 23 gesondheidswerkers in. Dertig van die gevalle (6%) het een dosis en vier gevalle twee dosisse entstof ontvang.
Tans is daar 20 863 aktiewe gevalle waarvan 447 in die hospitaal en 77 in die ICU is. active cases. Four
Tot op hede is 207 950 mense ingeënt waarvan 159 881 'n eerste en 48 069 albei dosisse ontvang het. Die herstelkoers is 80%.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!