22 sterftes, 346 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes het met 22 tot 3 783 gestyg. Vyf hiervan was tuissterftes in die Oshikoto-streek. Nie een van die sterfgevalle was ingeënt nie. Gister is 346 nuwe gevalle aange ...