20 jaar gelede
20 jaar gelede

20 jaar gelede

Sanet de Waal
Maandag 29 Januarie 2001

- Duurder stapelvoedsel is van die jongste prysskokke wat Namibiërs volgende week gaan tref wanneer die prys van koringmeelprodukte met vyf persent styg, terwyl die mieliemeelprys ’n week later met tien persent verhoog word.

- Die drie mans wat aan die roof van N$5,3 miljoen in transito naby Windhoek in November verlede jaar gekoppel word, het Vrydag vlugtig in die Windhoekse landdroshof verskyn.

- Dit is ’n uitgemaakte saak dat die Brave Warriors nie met die soort vertoning soos Vrydag die Wêreldbeker-toernooi wat gesamentlik deur Japan en Korea in 2002 aangebied word, gaan haal nie.

Dinsdag 30 Januarie 2001

- Die verstekvonnis wat die uitsetting van plakkers by die Otjiverodam gelas, kan dalk vandeesweek nog tersyde gestel word.

- ’n Legende in Namibiese rugby, Aubrey Rautenbach (74), het Saterdag in die Strand naby Kaapstad op pad van ’n dokter se spreekkamer na sy huis gesterf.

- Die status van onderwysers in die land het nie sedert onafhanklikwording verbeter nie, maar inteendeel verswak.

Woensdag 31 Januarie 2001

- Korrupsie in die staatsdiens moet met wortel en tak uitgeroei word.’n Wetsontwerp teen korrupsie word vanjaar in die Parlement ter tafel gelê as ’n eerste stap om dié doel te bereik.

- Growwe beskuldigings van ’n ondeursigtige tenderproses en dreigende chaos met vraghantering het Namibiese koeriers in opstand nadat ’n buitelandse maatskappy aangestel is om die diens oor te neem.

- Harry Simon, die boorling van Walvisbaai en wêreldkampioen, gaan op 10 Februarie alles in die stryd werp om Namibië se naam hoog te hou en sy gesogte WBO-titel vir die vyfde keer suksesvol te verdedig.

Donderdag 1 Februarie 2001

- ’n Hoëvlak-afvaardiging het gister inderhaas na die Noorde vertrek om ’n ter plaatse-ondersoek na die stand van onderwys in die voormalige Owambo uit te voer.

- ’n Nuwe mark kan vir Namibië se kleinveeprodusente in die Arabiese lande ontsluit word met ’n proefbesending van 11 500 skape en bokke wat vandag op die hoef uit die hawe van Walvisbaai na Saoedi-Arabië verskeep word.

- Een van Namibië se bekendste verslaggewers, Des Erasmus, het verlede week sy 20ste jaar in diens van Republikein 2000 herdenk.

Vrydag 2 Februarie 2001

- Die uitvoerstatus van die Namibiese vleisbedryf hang vir die tweede keer binne agt weke in die weegskaal nadat onwettige groeihormone na bewering in die beeskudde van ’n Gobabis-boer opgespoor en die bemarking van beeste op verskeie plase verbied is.

- Namibië wil sien dat sanksies wat deur die Veiligheidsraad van die VVO teen Libië ingestel weens die dood van 270 mense in die Lockerbie-vlugramp oor Skotland in 1988, onmiddellik opgehef word.

- Die “vader” van Namibiese hokkie, dr. Laurie Jubber, is vandeesweek op die hoogste vlak vereer toe die Internasionale Hokkiefederasie (IHF) ’n spesiale toekenning vir jarelange ondersteuning aan die sportsoort aan hom oorhandig het.

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.9 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.91 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.9 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.91 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%