2%: Regering soek minstens halfmiljard
Sou staatsamptenare instem om eenmalig 2% van hul maandelikse salarisse aan die regering te skenk, sal dié 117 000 werkers vir tussen N$500 miljoen en N$600 miljoen in die fiskus sorg, het die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, vanmiddag gesê.
Hy kon nie ‘n aanduiding gee wat die bedrag sou wees indien werknemers in die private sektor ook hul gewig agter dié regeringsinisiatief gooi nie.
Hy kon nie ‘n aanduiding gee wat die bedrag sou wees indien werknemers in die private sektor ook hul gewig agter dié regeringsinisiatief gooi nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie