1,6 miljoen toeriste besoek Namibië in 2017
Altesaam 2,2% meer toeriste het Namibië in 2017 as in die vorige jaar besoek met meer as 1,6 miljoen buitelandse toeriste wat die land ingestroom het.
Die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, het vanoggend die toeristestatistieke vir 2017 bekend gemaak.
Die meeste buitelandse toeriste kom van Angola, Suid-Afrika, Zambië, Duitsland, Zimbabwe, Botswana, Engeland, Frankryk, Amerika en Switserland.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie