15-jarige steek glo pa dood
Denver Kisting – ‘n Tienerseun is enkele minute gelede (Dinsdagoggend) op Mariental in hegtenis geneem in verband met die moord op sy 38-jarige pa.
Adjunkkommissaris Eric Clay, die misdaadkoördineerder in die Hardapstreek, het pas aan Republikein gesê die seun (15) het na bewering gistermiddag sy pa doodgesteek en op die vlug geslaan.
Lees môre die volledige berig in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie