149 nuwe gevalle, twee sterftes
Die Covid-19-sterftes vir die land staan nou op 430, nadat twee sterftes, een elk in onderskeidelik Windhoek en Rehoboth, aangemeld is. Vandag is ook 163 nuwe gevalle aangeteken waarvan die meeste en wel 40 in Windhoek was.
Die aktiewe gevalle staan tans op 2 246 waarvan 151 in die hospitaal en 20 in ICU's is. Nog 163 mense het herstel wat die totaal op 36 498 te staan bring.
Tot op hede is 305 368 weefselmonsters getoets, 3 647 kontakte word gemonitor en 1 695 mense is in kwarantyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie