14 piepklein wurms uit vrou se oog gehaal

'n Vrou van Oregon in Amerika is die eerste mens by wie 'n piepklein wurm in die oog ontdek is, nadat dit voorheen net in beeste teëgekom en deur vlieë versprei is.

Navorsers van die ­Amerikaanse sentrums vir siektebeheer (CDC) het Maandag bevestig dat 14 deursigtige parasitiese wurms van die spesie Thelazia gulosa oor 20 dae uit 'n 28-jarige vrou se oog verwyder is voordat hulle te veel skade aanrig, berig Reuters.

Die wurms is korter as 1,27 cm en het voorheen hoofsaaklik in beeste in die noordelike dele van Amerika en die suidelike dele van Kanada voorgekom.

Navorsers het in 'n studie in die ­Amerikaanse Joernaal van ­Tropiese Medisyne en Higiëne gesê dat Noord-Amerikaners meer kwesbaar vir sulke infeksies kan wees as wat voorheen gedink is.Indien die wurm 'n lang tyd in die oog bly, kan dit letsels in die kornea en selfs blindheid veroorsaak.

Richard Bradbury, die hoof­skrywer van die studie wat in die CDC se afdeling vir ­parasitiese siektes en malaria dien, sê gevalle van ­parasitiese infeksies weens oogwurms is skaars in Amerika en in dié geval was dit 'n spesie van die Thelazia-wurm wat nog nie by mense aangeteken is nie.

Voorheen is daar aanvaar dat slegs twee Thelazia-spesies mense kan besmet, maar nou is daar 'n derde een. Abby Beckley (28) van die deelstaat Oregon het aan CNN vertel hoe sy die wurms uitgetrek en besef het dat hulle nog beweeg.

Die wurms het ná sowat vyf sekondes gevrek toe hulle uitgetrek is. Sy het oor 'n tydperk van drie weke in Augus­tus 2016 altesaam 14 wurms uit haar oog verwyder. Bradbury sê dit is slegs die 11de keer dat iemand met 'n infeksie van oogwurms in Noord-­Amerika gevind is.

Volgens die navorsers het Beckley 'n klein, deursigtige wurm in haar linkeroog opgemerk nadat sy 'n irritasie gevoel het. Sy het die infeksie glo op­gedoen tydens gereelde buitelug­aktiwiteite in die somermaande.

Vorige gevalle van oogwurm­infeksie is hoofsaaklik in Europa en Asië aangeteken, veral in landelike gemeenskappe wat naby diere en in arm lewensomstandighede woon.

Oogwurms word in 'n verskeidenheid van diere aangetref, ­insluitend honde, katte en sekere karnivore in die natuur.

Beckley het aan CNN gesê dat sy op 'n beesboerdery grootgeword het en in Julie 2016 besluit het om haar liefde vir die buitelug en om te reis uit te leef deur op 'n kommersiële salmvissersboot in Alaska te gaan werk. 'n Paar weke nadat sy op die boot begin werk het, het haar simptome begin.

Ná vyf dae het die boot by 'n hawe aangedoen en het Beckley haar oog in 'n spieël ondersoek toe sy een van die wurms uitgetrek het. Sy het toe dadelik na die Oregon-Universiteit van gesondheid en wetenskappe in Portland gegaan om hulp te soek.

– Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.7 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.35 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 382.74/OZ UP +0.62% | Copper US$ 4.40/lb UP +1.81% | Zinc US$ 2 827.10/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 87.09/BBP DOWN -0.0071 | Platinum US$ 937.43/OZ DOWN -0.0027 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.7 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.04 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.35 | USD to KES 132.48 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.04 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 382.74/OZ UP +0.62% | Copper US$ 4.40/lb UP +1.81% | Zinc US$ 2 827.10/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 87.09/BBP DOWN -0.0071 | Platinum US$ 937.43/OZ DOWN -0.0027