112 nuwe gevalle, twee sterftes
Vandag is 112 nuwe Covid-19-gevalle en twee Covid-19-verwante sterftes, een in Eenhana en een in Mariental, bekendgemaak. Die sterftesyfer staan nou op 352. Uit die 112 nuwe gevalle is 43 in Walvisbaai, 16 in Windhoek en 18 in Katima Mulilo aangeteken.
Nog 83 mense het herstel - 52 in Erongo en 31 in Khomas - wat die totaal op 32 378 te staan bring, 'n herstelkoers van 95%.
Die aktiewe gevalle staan op 1 206 waarvan 168 in die hospitaal en 168 in die hospitaal en 17 in intensiewesorgeenhede (ICU's) is. In Windhoek is 64 in die hospitaal en 14 in die ICU, in Erongo 25 in die hospitaal en 1 in ICU en in Omusati 23 in die hospitaal.
Tot op hede is 265 757 weefselmonsters getoets, 4 965 kontakte word gemonitor en 1 185 mense is in kwarantyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie