WAP ondersteun Bybelgenootskap
Die Windhoek Afrikaanse Privaatskool het 'n muntlegging ten bate van die Bybelgenootskap van Namibië by die skool gehou. Vir WAPpers is dit 'n jaarlikse geleentheid om deel van dié spesiale projek te wees wat help om Bybels in Namibië te versprei.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie