||Kharas gaan bibber
||Kharas gaan bibber

||Kharas gaan bibber

Elvira Hattingh
Die Namibiese weerkantoor voorspel reënbuie asook winderige toestande vir Namibië se verre Suide, terwyl dit teen Woensdag “baie koud” op plekke in die ||Kharasstreek kan raak. Inwoners van dié gebiede moet die nodige voorsorgmaatreëls tref.

Verder sal dit na verwagting gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die Suide wees met enkele reënbuie wat in die verre Suide verwag word, terwyl dit elders sonnig en warm sal wees, en baie warm in die verre Noorde.

Dit sal windering in die suidelike, sentrale asook oostelike streke wees, sê die weerkantoor.

Wat die kus betref, word bewolkte, maar matige weer verwag, terwyl miskolle sal voorkom. Die suidelike kusgedeeltes kan ook reënbuie te wagte wees.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!