Fransman draf Namibië kaf
‘n Afgetrede Franse pa van drie, Serge Girard, het Namibië deelgemaak van sy poging om ‘n wêreldrekord al drawwend te verbeter as deel van sy Run around the Planet-draftog waartydens hy vier vastelande moet oorsteek en ‘n minimum van 26 232 km moet aflê.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie