Nuus

Oorplaatjies doring in vlees

14 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Uitvoerders van kleinvee na Suid-Afrika sê hulle sukkel om die kloutjie by die oor te bring oor waarom dit van 1 September af verpligtend is om elektroniese oorplaatjies aan hierdie diere te...

Reusebrand verswelg apteek

14 ure gelede |

Jessica Botes - Die Dolphin-apteek op Swakopmund is gister verwoes nadat ’n brand om 14:30 ontstaan het.Swakopmund se brandweer het binne 30 minute daarin geslaag om die meeste van die vlamme te blus en te...

Kortnuus

14 ure gelede | Misdaad

Seun sterf in busongelukOtjiwarongo – 'n Seun het gesterf nadat die bus waarin hy en nog 27 insittendes op pad na Oshakati was, gister omstreeks 01:00 naby Otjiwarongo gerol het.Die bus het sowat 40 km...

Geen hoër belasting in 'nuwe' begroting

14 ure gelede | Ekonomie

Jan Taks gaan Namibiërs nie in Oktober se halfjaar-begrotingshersiening skok nie.Die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, het gister aan die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid (NCCI) gesê belastingverhogings is nie deel van die...

Boois vas vir tenderbedrog

14 ure gelede | Regering

Die geskorste hoof van die Hardapstreeksraad, me. Yvonne Boois, is op aanklagte van tenderbedrog in hegtenis geneem. Haar inhegtenisname is deur mnr. Nelius Becker, hoof van ondersoeke en vervolging by die Teenkorrupsiekommissie (ACC), bevestig. Becker...

Kategorie

 

Weer, Woensdag 23 Augustus 2017

14 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en matig tot warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees met winderige toestande wat oor die...

Tellermasjien geskud

14 ure gelede | Misdaad

First National Bank (FNB) se tellermasjien (OTM) by die ou kragstasie in Windhoek se suidelike nywerheidsgebied is Maandag omstreeks 01:15 oopgebreek. “Ons kan op die...

Uitspraak oor moord kom in November

14 ure gelede | Howe

Jacqueline LouwRegsverteenwoordigers het Maandag hul slotbetoë in die verhoor van mnr. Willem Barnard (64) voor regter Naomi Shivute gelewer.Barnard het vroeër vanjaar in sy eie...

Regering sê oor Zimbabwiese gegradueerdes

14 ure gelede | Ministeries

Catherine Sasman – Die kabinet het in reaksie op protes deur Namibiese gegradueerdes oor die voortgesette indiensname van Zimbabwiese argitekte en bourekenaars die ministerie van...

Nudo nie geraak deur Swapo-oorlopery

14 ure gelede | Politiek

Nudo se sekretaris-generaal, mnr. Meundju Jahanika, beskuldig Swapo van “goedkoop propaganda” deur te beweer dat tot soveel as 200 van Nudo se lede op Okamatapati,...

Mylpaal vir Oshikwanyama

14 ure gelede | In beeld

Die Bybelgenootskap van Namibië is trots op die mylpaal wat hulle onlangs bereik het toe die Bybel in braille vir blindes in Oshikwanyama beskikbaar gestel...

Wat inspireer jou?

14 ure gelede | Kuns en vermaak

Lloyd ZandbergInspirasie Tafels is woorde wat op menige Namibiër se tong dans. En dit is nie per ongeluk nie. Die aanloop na die eerste leefstylekspo...

Kort nuus

14 ure gelede | Misdaad

KahengeKind op grond neergegooiDie tweejarige Hausiku Alberth is verlede Vrydagaand by die Rupara-nedersetting in die Kavango-Wesstreek glo deur sy 34-jarige neef opgetel en op die...

Air Namibia stel nuwe Afrika-roetes bekend

14 ure gelede | Vervoer

Francoise Steynberg - Air Namibia het aangekondig 'n nuwe roete gaan van 25 Maart 2018 af na Lagos en Accra beskikbaar wees.Dit strook met die...

Soektog na 10 van Amerikaanse vloot brei uit

14 ure gelede | Internasionaal

Skepe, vliegtuie en duikers van verskeie lande help nou in die soektog na tien bemanningslede wat vermis word nadat 'n Amerikaanse oorlogskip Maandag teen 'n...