Nuus

Bate-uitruiling gee reserwes ‘n hupstoot

3 ure gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy – Namibië se buitelandse reserwes teen die einde van November het N$25 miljard beloop, genoeg om vir sowat 3,3 maande se invoere te betaal.Mnr. Ipumbu Shiimi, die president van die Bank of Namibia...

Rentekoerse bly dieselfde

4 ure gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Die Bank of Namibia (BoN) het vanoggend sy repokoers onveranderd op 7% gelaat. Dit beteken handelsbanke se prima-uitleenkoerse bly ook op 10,75%.Mnr. Ipumbu Shiimi, president van die BoN, het dié besluit aan...

Staat versoek appèl in Teek-saak

17 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw – Afgetrede appèlregter Pio Teek het gister betoë voor regter Thomas Masuku gelewer in die staat se aansoek om appèl teen die uitspraak van waarnemende regter Ronnie Bosielo wat op 16 Desember 2010...

Geliefde inwoner sterf ná motorongeluk

17 ure gelede | Ongelukke

''n Geliefde inwoner van Windhoek en iemand wat saam met haar man diep spore in hul gemeenskappe getrap het, die 77-jarige me. Yvonne Vermeulen, is Vrydag in Windhoek oorlede. Vermeulen was saam met haar man,...

Venaani besoek Merkel

17 ure gelede | Politiek

Catherine Sasman - Die president van die DTA, mnr. McHenry Venaani, gaan vandeesmaand met die Duitse kanselier, me. Angela Merkel, vergader om onder meer oor die volksmoord-onderhandelinge en grondhervorming te praat.Venaani sal die eerste Namibiese...

Kategorie

 

Weer vir 7 Desember 2016

17 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm met enkele buie in die Suidweste en verre Noordooste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm...

Msika nuwe PS van landbou-ministerie

17 ure gelede | Landbou

Die man wat voortaan die leisels as permanente sekretaris van landbou, water en bosbou sal neem, mnr. Percy Msika, is geen onbekende in landbougeledere nie.Volgens...

EU gee miljoene vir onderwys in Namibië

17 ure gelede | Onderwys

Ronelle Rademeyer - Die Europese Unie (EU) gaan oor die volgende vier jaar N$400 miljoen aan die regering beskikbaar stel om lees- en syfervaardighede onder...

Trae polisie sal moet opskud

17 ure gelede | Misdaad

Des Erasmus - Wilddiewe se reaksietyd vir ontvlugting gaan hulle voortaan in die Omaruru-geweste ontneem word. Word ‘n geval van ‘n wild- en veestelery aangemeld,...

Pasop vir die son

17 ure gelede | Gesondheid

Die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië (CAN), mnr. Rolf Hansen, het gewaarsku Namibiërs moet hulle teen die son beskerm en nie sonder...

Mariental en Helao Nafidi se burgemeesters herkies

17 ure gelede | Regering

Mnr. Wilhelm Josef Mensah en me. Anna Aletha Skrywer is tydens die verkiesing van Mariental se munisipale raadslede onderskeidelik tot burgemeester en adjunkburgemeester herkies. Albei...

Rehoboth-leierskap onveranderd

17 ure gelede | Regering

Mee. Christina Blaauw-Petrus en Eve Maasdorp is onderskeidelik as burgemeester en adjunkburgemeester tydens die Rehoboth-dorpsraad se verkiesing Maandag herkies. Hulle is deur landdros André Matulitch...

Studente moet nou gemeenskappe help water bespaar in stad

17 ure gelede | Onderwys

Elvira Hattingh ''n Bewusmakingsveldtog vir waterbesparing sal deur die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NUST) se studente ontwerp en onder plaaslike gemeenskappe van stapel...

MIV/vigs-toetse by Windhoekse munisipaliteit

17 ure gelede | Gesondheid

Die adjunkburgemeester van Windhoek, me. Fransina Kahungu (links), het tydens verlede week se MIV/vigs-veldtog meer as 50 personeellede van die munisipaliteit van Windhoek aangemoedig om...

IS verloor Libiese bastion

17 ure gelede | Afrika

Magte lojaal aan Libië se Verenigde Nasies-gesteunde regering het Maandag gesê hulle het volle beheer oor die stad Sirte van die Islamitiese Staat-groep (IS) oorgeneem....