Hoofseun
Nalatenskap vir my skool
Charles F. Kettering het gesê: “Die grootste ding wat hierdie generasie kan doen, is om 'n paar trapklippe vir die volgende generasie te lê.” Met my paar jaar in die hoërskool het ek al baie tradisies gesien kom en gaan. Met nalatenskap wil jy tradisies vir die volgende generasie agter los en in ’n beter toestand. Tradisies waarop almal kan trots wees. Moet dit nie ’n selfsugtige situasie maak waarin jy alleen baat nie; maak dit betekenisvol vir ander sodat hulle ook iets kosbaar daaruit kry. Geniet dit, maar laat dit in elke situasie ’n doel hê. Hierdie is iets waarna ons streef by WAP.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie