Niks soos 'n mondvol matangara by Ansta se Farmhouse Boutique Guesthouse and Restaurant Beer Garden op Outjo om die gestel reg te ruk nie! Skandeer die QR-kode en kom geniet 'n tradisionele 'brunch' saam met die Uitspeel-span.
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in. Jy sal nie weer hoef te registreer vir toekomstige besoeke nie. Toegang voor 12:00 - As jy n opbetaalde intekenaar is, bevestig asseblief jou aanmeldbesonderhede of voer die unieke leserstoegangskode in wat op die voorblad van jou voorkeurkoerant Republikein, Namibian Sun of Allgemeine Zeitung gedruk is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie