WhatsApp 23 Junie 2022
Ek wil weet wat van die councillors se kinders sal word. Orals waar jy gaan, koop hulle mekaar om. Maar hulle moet net weet die waarheid sal seëvier.
Ahhh en daar verskyn die beste inligting? "Sê maar net” gedateer 21 Junie 2022 deur Jeanette Diergaart. Wel gedaan. Ek het begin dink ek het die siekte van “’n tikkkie malligheid”? Die jare het net aangestap. Aanvaar mekaar en leef in glorie die lewe. Heeeerlik en verfrissend. Goed gesê. - Ouma Em in Windhoek San mense in Tsumkwe area.
Foto: Dis hoe San-mense in die Tsumkwe-area steeds lewe.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie