Menings

Invalshoek - Die 'shifting spanner' is 'n wonderlike ding

1 dag gelede | Rubrieke

Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling het die afgelope dekade navorsing oor die kommerwekkende afname in produktiwiteit wêreldwyd gedoen.Daar is artikels deur die Wall Street Journal, World Finance en verskeie professionele navorsingsinstansies gepubliseer wat...

BYBELSE WYSHEID

2 dae gelede | Menings

JOHANNES 19:41&42 – 20:1By die plek waar Jesus gekruisig is, was daar 'n tuin en in die tuin 'n nuwe graf waarin daar nog niemand begrawe was nie.Daar het hulle Jesus begrawe, omdat die sabbatdag...

LAG SAAM:

2 dae gelede | Menings

- Hy het so baie grade, hy dink al hy’s ’n termometer.- Jou ma is so kort, mens kan haar voete op haar bestuurslisensie sien.- Pasiënt: “Dokter, my kleptomania is steeds buite beheer. En deesdae...

SMS'e vir 24 Maart 2017

2 dae gelede | Menings

Die wraak kom my nie toe nie, maar 'n paar dinge is seker, motordiefstal is 'n sekerheid, poging tot moord 'n moontlikheid. Watter versekering het ons dat die betrokkenes wel veiligheidswagte was? Wat doen dit...

20 Jaar Gelede:

2 dae gelede | Menings

Maandag 17 Maart 1997:- Die vreugdevure het gisteraand hoog in Windhoek gebrand toe die Namibiese nasionale sokkerspan sy eerste wedstryd in die Castle-bekertoernooi teen Zimbabwe met...

Kategorie

 

Strokie vir 24 Maart 2017

2 dae gelede | Menings

Strokie 24 Maart 2017

Roete deur tuin van

2 dae gelede | Rubrieke

In die voorjaar van 2017 strek die reis na nêrens deur die tuin van Eden. Op die Saterdagoggend was die bagasie min, want die vrag...

Ons taal

2 dae gelede | Menings

Met die nasionale begroting wat onlangs in die parlement gedien het, het die vraag na die herkoms van die woord “geld” tydens 'n geselsie opgeduik....

Op die web

2 dae gelede | Menings

Lesers kan nou op die webwerf onderaan berigte hul kommentaar lewer. Alle bydraes word eers gemodereer. Dit beteken jy kan ook dadelik op nuusbrekers reageer.“Klein...

Woord van

2 dae gelede | Menings

krenterig b.nw., krenteriger, krenterigste. 1 Oordrewe spaarsaam; kleinlik suinig; vrekkerig: Haar mense is party van hulle so krenterig dat hulle 'n oulap dra tot hy...

Transformasiebal is in die skrum

2 dae gelede | Menings

Robbie Thompson skryf:Hulle sê nie verniet in Engels “the best man for the job is a woman” nie! Graag verwys ek na Helené Bam se...

Corruption - A social disease (Part 91): How to...

2 dae gelede | Rubrieke

A central focus point should mobilise, coordinate and control institutions in a synchronised and effective anti-corruption drive for optimum impact.Central points of coordination, such as...

Agterstevoor, onderstebo

3 dae gelede | Menings

Dani Booysen - 'n Rit vanaf Aus langs die Lüderitz-spoorlyn is beslis een van die mooiste landskappe om in Namibië te ontdek.Met die wildeperde op...

SMS'e vir 23 Maart 2017

3 dae gelede | Menings

Die berig oor grond in Okakarara hap wind. 20 ha is 200 000 vierkante meter. Dit beteken 200 000 maal N$2 500 is N$500 miljoen...

Bybelse wysheid

3 dae gelede | Menings

Johannes 19: 38-40Hierna het Josef van Arimatea, wat 'n dissipel van Jesus was maar in die geheim, omdat hy vir die Jode bang was, vir...