23 April 2015 | Kultuur

Wika-wenners

Die volgende drie lesers, almal van Windhoek, het elkeen dubbelkaartjies na Wika se internasionale aande gewen in die kompetisie wat Maandag gesluit het: Dennis Koch, Wilma van Wyk en Desmond Botes. Dankie vir almal wat aan die kompetisie deelgeneem het.