08 March 2018 | Menings

WhatsApp

Ministry of Works in Mariental: Van hul werkers drink meer as wat hul by werk is, maar hul kry hul salarisse soos almal wat getrou elke dag in die werk is. As jy bel dat jy hulp nodig het, dan is daar nie werkers, maar tog kry jy hul dronk op die straat. Dis hoekom hul sê daar is nie geld, want manne word verniet betaal. . .



Wat van vleisprodukte uit Suid-Afrika wat hier verwerk word? Wat is die higiënebeheer hier by inmaakfabrieke?