15 June 2017 | Gemeenskap

Wenkans vir pa en kind

Lesers het tot Sondag kans om aan ons Vadersdagkompetisie deel te neem. Wat is op die spel? Een gelukkige vader en sy seun of dogter kan twee nagte by die Gross Barmen-oord wen. Vir ander deelnemers is daar 40 gratis subskripsies op Republikein in die wenpot. Trek die koerant nader en stuur jul foto's met WhatsApp na 081 170 0090.