24 August 2018 | Weer

Weer, Vrydag 24 Augustus 2018

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Noorde. Elders sal dit mooiweer en warm tot baie warm wees.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:22 H: 14:48 L: 20:41

WINDHOEK08°28°

RUNDU15°34°

OSHAKATI14°34°

GOBABIS08°31°

MARIENTAL09°29°

KEETMANSHOOP07°27°

WALVISBAAI09°21°

LUANDA19°25°

JOHANNESBURG09°26°

KAAPSTAD10°18°