08 July 2019 | Weer

Weer vir 8 Julie

BINNELAND: Sonnig en matig in die Suide, Ooste en Sentrale gedeeltes, andersins sonnig en warm tot baie warm.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 11:56 H: 18:28 L: 00:34

WINDHOEK 06° 24°

RUNDU 10° 27°

OSHAKATI 10° 29°

GOBABIS 02° 26°

MARIENTAL 07° 25°

KEETMANSHOOP 05° 25°

WALVISBAAI 12° 27°

LUANDA 20° 25°

JOHANNESBURG 05° 17°

KAAPSTAD 08° 16°