07 September 2018 | Weer

Weer vir 7 September

WEERWAAK: Baie koue toestande word in die suide, sentrale en oostelike dele van die land verwag.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die Suide, maar baie warm in die noordooste met 'n paar ligte buie op plekke oor die Zambezi-streek, andersins sonnig en matig tot warm, maar baie warm in die Noorde. Winderige toestande sal oor die binneland voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:30 H: 13:55 L: 19:57



WINDHOEK 02° 20°

RUNDU 12° 32°

OSHAKATI 14° 34°

GOBABIS 00° 23°

MARIENTAL 01° 16°

KEETMANSHOOP 00° 15°

WALVISBAAI 06° 20°

LUANDA 20° 25°

JOHANNESBURG 09° 24°

KAAPSTAD 10° 15°