04 September 2018 | Weer

Weer vir 4 September 2018

WEERWAAK: Koue en reënerige weer oor Donderdag in die Suide verwag

BINNELAND: Sonnige en warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAA: H 10:22 L 16:30 H 22:59

VOORUITSIGTE

Windhoek 10° 27°

Gobabis 08° 34°

Katima Mulilo 06° 30°

Keetmanshoop 16° 27°

Mariental 14° 27°

Opuwo 13° 33°

Oshakati 14° 34°

Rehoboth 11° 28°

Rundu 15° 33°

Walvisbaai 10° 20°

Johannesburg 10° 26°

Kaapstad 09° 19°