31 August 2018 | Weer

Weer vir 31 Augustus 2018

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.



GETYE BY WALVISBAAI: H 06:01 L 11:48 H 18:49



Windhoek09°28°

Gobabis13°32°

Katima Mulilo16°34°

Keetmanshoop11°29°

Mariental12°33°

Opuwo15°33°

Oshakati16°34°

Rehoboth09°29°

Rundu16°32°

Walvisbaai09°21°

Luanda20°26°

Johannesburg08°23°

Kaapstad12°18°