03 September 2018 | Weer

Weer vir 3 September

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die Suide, andersins sonnig en warm tot baie warm.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:45 L: 14:43 H: 21:21



WINDHOEK 08° 26°

RUNDU 15° 32°

OSHAKATI 15° 34°

GOBABIS 07° 30°

MARIENTAL 10° 20°

KEETMANSHOOP 08° 23°

WALVISBAAI 10° 20°

LUANDA 20° 30°

JOHANNESBURG 11° 24°

KAAPSTAD 09° 18°