29 August 2018 | Weer

Weer vir 28 Augustus 2018

WEERWAAK: Oosweertoestand sal oor die kusgebiede voorkom.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Zambezi-streek, andersins meestal mooi weer en warm tot baie warm. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.

KUS: Sonnig en warm tot baie warm. Stof­storms kan op plekke aan die kus voorkom.

GETYE BY WALVISBAAI: L 10:43 H 17:10

L 23:07

WINDHOEK10°27°

RUNDU14°34°

OSHAKATI15°35°

GOBABIS08°30°

MARIENTAL09°30°

KEETMANSHOOP10°29°

WALVISBAAI13°28°

LUANDA20°26°

JOHANNESBURG07°21°

KAAPSTAD11°20°