25 June 2019 | Weer

Weer vir 25 Junie 2019

BINNELAND: Sonnig en matig tot warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en warm wees, maar baie warm in die Noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.





GETYE BY WALVISBAAI: H 08:59 L 14:52 H 21:35







VOORUITSIGTE



Windhoek08°22°

Gobabis 01° 26°



Katima Mulilo 03° 25°



Keetmanshoop 07° 21°



Mariental 04° 23°



Opuwo 09° 29°



Oshakati 10° 28°



Rehoboth 03° 22°



Rundu 09° 27°



Walvisbaai 12° 23°



Johannesburg 03° 18°



Kaapstad 09° 18°