23 August 2018 | Weer

Weer vir 23 Augustus 2018

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Noorde. Elders sal dit mooiweer en warm wees. Winderige weer sal in die binneland voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L 07:50 H 14:16 L 20:09

VOORUITSIGTE

Windhoek 06° 26°

Gobabis 07° 29°

Katima Mulilo 13° 34°

Keetmanshoop 06° 24°

Mariental 08° 25°

Opuwo 11° 33°

Oshakati 13° 33°

Rehoboth 04°25°

Rundu 15° 34°

Walvisbaai 07° 19°

Luanda 19° 26°

Johannesburg 09° 25°

Kaapstad10° 17°