22 August 2018 | Weer

Weer vir 22 Augustus

WEERWAAK: Dit sal koud in die oggend in die suide, sentrale gedeeltes en in die ooste wees.

BINNELAND: Meestal sonnig en matig tot warm in die suide, sentrale gedeeltes en in die ooste, andersins sonnig en warm tot baie warm. Winderige toestande sal oor die binneland voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:13 H: 13:39 L: 19:33



WINDHOEK04°24°

RUNDU14°33°

OSHAKATI13°33°

GOBABIS04°26°

MARIENTAL03°23°

KEETMANSHOOP05°21°

WALVISBAAI06°19°

LUANDA19°26°

JOHANNESBURG11°26°

KAAPSTAD10°17°