10 September 2018 | Weer

Weer vir 10 September 2018

BINNELAND: Mooiweer en koel in die oggend, maar later warm. Dit sal baie warm in die Noorde wees



KUS: Mooiweer en warm met miskolle in die oggend.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:39 H: 16:02 L: 22:05



VOORUITSIGTE

Windhoek24°

Gobabis28°

Katima Mulilo30°

Keetmanshoop25°

Mariental26°

Opuwo33°

Oshakati13°33°

Rehoboth25°

Rundu29°

Walvisbaai20°

Luanda20°26°

Johannesburg18°

Kaapstad21°